Job 15:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal nie ryk word nie, en sy besittings sal nie bestaan nie, en hy sal die volmaaktheid daarvan nie op die aarde verleng nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal nie veel langer ryk wees nie. Hulle geld sal opraak sodat hulle nie meer oral in die land besittings sal hê nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy bly nie ryk en sy vermoë hou nie stand nie, en hulle besitting buig nie soos koringare na die aarde toe nie.
Afrikaans 1983 Hy sal nie ryk bly nie, sy rykdom sal nie hou nie, sy besittings op die aarde sal nie meer word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hy sal nie ryk bly nie, sy welvaart sal nie standhou nie; sy besittings sal nie deur die land uitbrei nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal nie ryk wees nie, hy sal nie sy goed vir homself kan hou nie, sy goed sal nie saam met hom gaan in sy graf in nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal nie ryk bly nie. Hulle geld sal nie hou nie. Hulle sal ook nie meer oral in die land besittings hê nie.