Job 15:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy bedek sy aangesig met sy vettigheid en maak vette op sy flanke.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hierdie bose mense is vet en ryk. Hulle lewe in oorvloed.
Afrikaans 1933/1953 omdat hy sy gesig met sy vet oordek en 'n vetlaag op sy heupe gevorm het,
Afrikaans 1983 met sy ronde, vet gesig en sy onderlyf dik van die vet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al blink sy gesig van die vet en het hy 'n vetrol om sy middel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n soldaat wat vet aan sy gesig en sy lyf gesmeer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hierdie opstandige mense is vet en voorspoedig.