Job 15:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hy steek sy hand uit teen God en versterk hom teen die Almagtige. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want hulle vuiste is teen God gebal om die Almagtige uit te daag. |
| Afrikaans 1933/1953 | omdat hy sy hand uitgesteek het teen God en die Almagtige getrotseer het |
| Afrikaans 1983 | want hy daag God uit en verset hom teen die Almagtige: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | omdat hy sy hand teen God uitgesteek het, hom teenoor die Almagtige magtig gehou het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit alles gebeur met hom omdat hy sy vuis gewys het vir God, omdat hy wou veg teen die Almagtige. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit gaan met hulle so omdat hulle vir God die vuis gewys het. Hulle het teen die Here, wat ontsettend sterk is, in opstand gekom. |