Job 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het rondgedwaal vir brood en sê: Waar is dit? hy weet dat die dag van duisternis gereed is by sy hand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle dwaal rond vir brood en sê: ‘Waar is dit?’ Hulle weet die dag van hulle ondergang is naby. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy dwaal rond en soek brood. Waar is dit? Hy weet dat gereed is, ophande, die dag van duisternis. |
| Afrikaans 1983 | As hy vlug, word hy kos vir die aasvoëls, hy weet die dood wag op hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy dwaal rond as kos vir die aasvoëls; hy weet dat deur sy eie toedoen die dag van duisternis gereed is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy moet rondswerf om kos te kry, hy weet dat sy dood naby is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gaan rond op soek na kos en vra waar hulle dit gaan kry. Eintlik weet hulle dat daar moeilike tye vir hulle voorlê. |