Job 15:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy glo nie dat hy uit die duisternis sal terugkeer nie, en hy word deur die swaard verwag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle waag dit nie in die donker nie. Hulle is bang om vermoor te word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy glo nie dat hy uit die duisternis sal terugkeer nie; en hy is bestemd vir die swaard. |
| Afrikaans 1983 | Hy twyfel of hy die dood sal vryspring, hy weet hy kan nie aan die swaard ontkom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy glo nie dat hy uit die donker sal terugkeer nie; hy word voortdurend dopgehou, met die oog op teregstelling. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy kan nie hoop dat hy sal aanhou lewe nie, daar is altyd mense wat hom wil doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is bang om in die donker uit te gaan, want hulle glo dat hulle nie sal terugkom nie. Hulle verwag dat iemand hulle gaan vermoor. |