Job 15:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Verskriklike geluid is in sy ore: in voorspoed kom die verderwer oor hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle word omring deur verskrikking, selfs in tye van vrede vrees hulle ’n aanval van die vernietiger.
Afrikaans 1933/1953 Skrikgeluide is in sy ore; in volle vrede oorval die verwoester hom.
Afrikaans 1983 Angswekkende krete klink in sy ore; terwyl alles veilig lyk, storm rowers op hom af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die geluid van verskrikkinge is in sy ore; in 'n tyd van voorspoed oorval 'n verwoester hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy hoor altyd dinge wat hom laat skrik. Wanneer hy dink dat hy veilig is, dan val mense hom aan, mense wat alles wil verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle leef in spanning, want hulle hoor van al die slegte dinge wat om hulle gebeur. Net as hulle dink dat dit nou rustig en goed gaan, oorval ’n aanvaller hulle.