Job 15:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sou 'n wyse man ydele kennis uitspreek en sy buik vul met die oostewind?
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy is mos ’n wyse man en tog praat jy betekenislose woorde. Jy is soos ’n sak vol wind!
Afrikaans 1933/1953 Sal 'n wyse man met winderige wetenskap antwoord gee en sy buik vul met oostewind --
Afrikaans 1983 “Kan 'n verstandige man soveel onsin praat, so vol wind wees?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Sal 'n wyse antwoord met sinlose kennis, en sy binneste met die oostewind vul?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “'n Man wat wysheid het, moenie nonsens praat nie, sy woorde moenie soos die wind wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy is veronderstel om ’n verstandige mens te wees, maar jou woorde dra nie gewig nie. Dit is wind. En meer nog, jy is ’n windsak!