Job 15:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan wie alleen die aarde gegee is, en geen vreemdeling het onder hulle deurgegaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit kom al uit die tyd toe die land aan hulle gegee is, nog voor daar vreemdelinge tussen hulle gebly het:
Afrikaans 1933/1953 aan hulle alleen was die land gegee, en geen vreemdeling het nog onder hulle deurgetrek nie.
Afrikaans 1983 Dit kom uit die tyd toe hulle die land net vir hulleself ontvang het en daar geen vreemdeling onder hulle beweeg het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle, die enigstes aan wie die land gegee is, toe geen buitestanders nog tussen hulle deurgetrek het nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die wyse mense het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle ouers was die mense vir wie hierdie land gegee was. Dit was nog voordat vreemde mense tussen hulle ingekom het.”