Job 15:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat wyse manne van hulle vaders vertel het en dit nie verberg het nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat ek beleef het, was ook die ervaring van alle ander wyse mense. Ook hulle het hiervan gehoor by hulle voorvaders. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat die wyse manne verkondig sonder om iets te verberg, van hulle vaders af oorgelewer; |
| Afrikaans 1983 | Dit is die woorde van wyse mense. Hulle hou niks terug van wat hulle vaders hulle vertel het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die wyses bekend gemaak en nie weggesteek het nie, op gesag van hulle voorvaders, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wyse mense het dit gesê, hulle het dit gehoor by hulle voorvaders in die tyd toe hulle die land gekry het. Die land het toe net aan hulle behoort, daar was nie ander mense by hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat ek ervaar het, het ander mense wat bekend is vir hulle kennis en insig ook al ervaar. So sê hulle. En hulle het weer by hulle ouers daarvan gehoor. |