Job 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal jou wys, luister na my; en wat ek gesien het, sal ek verkondig; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As jy maar net na my wil luister, sal ek jou leer. Ek wil jou uit my ervaring iets vertel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil jou inlig, luister na my; en wat ek gesien het, wil ek vertel; |
| Afrikaans 1983 | “Luister na my, ek wil jou iets vertel; wat ek ervaar het, wil ek jou meedeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek sal jou onderrig, luister na my! Dit is wat ek gesien het, en ek wil vertel |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Luister na my, ek wil iets vir jou leer, ek wil vir jou sê wat ek self gehoor het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Luister na my, Job, ek sal jou vertel wat ek self al beleef het. |