Job 15:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoeveel meer gruwel en vuil is die mens wat ongeregtigheid drink soos water?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoeveel minder suiwer is ’n korrupte mens vol sonde met ’n dors na boosheid?
Afrikaans 1933/1953 hoeveel minder die afskuwelike en ontaarde, die mens wat onreg drink soos water!
Afrikaans 1983 hoeveel minder 'n onrein, verdorwe mens wat boosheid indrink soos water?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hoeveel minder 'n mens wat afstootlik en ontaard is, wat ongeregtigheid soos water drink!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy kan mense nog minder vertrou, mense wat sleg is, baie sleg, mense wat aanhou om sleg te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hulle dit nie eens kan doen nie, hoeveel minder dan ’n mens! Mense is vol foute en doen baie dinge verkeerd. Vir hulle is om water te drink en om verkeerde goed te doen presies dieselfde.