Job 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat is die mens, dat hy rein sou wees? en hy wat uit 'n vrou gebore is, dat hy regverdig sou wees?
Afrikaans (NLV) 2011 “Kan ’n sterfling suiwer wees, iemand wat uit ’n vrou gebore is, regverdig?
Afrikaans 1933/1953 Wat is die mens, dat hy rein sou wees? En hy wat uit 'n vrou gebore is, dat hy regverdig sou wees?
Afrikaans 1983 Hoe kan 'n mens rein wees? Hoe kan 'n sterfling onskuldig wees?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat is 'n sterfling, dat hy volkome reg sou wees, dat hy gelyk sou hê – iemand gebore uit 'n vrou?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand is heeltemal rein nie, niemand is onskuldig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kan ’n mens ooit sonder enige foute wees, sê my? Kan ’n gewone mens altyd reg doen?