Job 15:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat jy jou gees teen God laat draai en sulke woorde uit jou mond laat uitgaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dat jy teen God draai met al hierdie bose dinge wat jy sê? |
| Afrikaans 1933/1953 | dat jy jou toorn rig teen God en sulke woorde uit jou mond laat uitgaan? |
| Afrikaans 1983 | Wil jy jou woede op God koel dat daar sulke woorde uit jou mond kom? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dat jy jou gegriefdheid teen God rig, dat daar woorde uit jou mond kom? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom wil jy met God raas, hoekom sê jy hierdie dinge? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom is jy so opstandig teen God? Hoekom sê jy sulke vreeslike dinge? |