Job 15:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom dra jou hart jou weg? en waarna knipoog jou oë,
Afrikaans (NLV) 2011 Wat het jou verstand gevange geneem? Wat het jou uitsig verdof,
Afrikaans 1933/1953 Waarom sleep jou hart jou weg? En waarom flikker jou oë so --
Afrikaans 1983 Waarom het jou gevoel met jou op loop gesit, waarom blits jou oë so?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom voer jou hart jou mee, waarom laat jou oë jou in die steek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom is jy kwaad, hoekom lyk jou oë so kwaai?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat gaan in jou kop aan? Hoekom blits jou oë so?