Job 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is die vertroostinge van God by jou gering? is daar enige geheime ding met jou?
Afrikaans (NLV) 2011 Beteken dit vir jou so min dat God jou bemoedig? Is sy sagte woord nie genoeg nie?
Afrikaans 1933/1953 Is die vertroostinge van God vir jou te min, en 'n woord met sagtheid jou toegespreek?
Afrikaans 1983 “Beteken die troos wat van God kom, vir jou niks, die woorde wat met soveel deernis tot jou gerig is?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Is dit te gering vir jou – God se vertroostinge, 'n sagte woord aan jou?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God wil vir jou troos en Hy wil mooi met jou praat. Beteken dit niks vir jou nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê ’n bietjie vir my, Job, voel jy dat die troos wat die Here vir jou gee nie juis veel help nie? So ook nie sy mooi woorde vir jou nie?