Job 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) By ons is beide die gryskoppe en baie bejaarde manne, baie ouer as jou vader.
Afrikaans (NLV) 2011 Tussen ons is daar ou manne met grys koppe. Party van ons is ouer as jou pa.
Afrikaans 1933/1953 Ook is daar grys hare, ook bejaardes onder ons, ryker in dae as jou vader.
Afrikaans 1983 Ook onder ons is daar ou manne en grysaards, manne selfs ouer as jou pa.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is sowel gryskoppe as ou manne onder ons, ryper in jare as jou vader.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons kry ons wysheid by die oumense, by mense wat ouer is as jou pa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By ons is mense wat al oud en grys is. Hulle is ouer as jou pa.