Job 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord Elifas, die Temaniet, en sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Elifas die Temaniet het geantwoord:
Afrikaans 1933/1953 Toe het lifas, die Temaniet, geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983 Toe sê Elifas die Temaniet:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elifas uit Teman het hierop gereageer en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elifas van die land Teman het begin praat. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elifas het Job geantwoord: