Job 14:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al word sy wortel in die aarde oud, en sy stam sterf in die grond; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al was sy wortels al oud op die grond en die stam dood in die stof, |
| Afrikaans 1933/1953 | As sy wortel oud word in die aarde en sy stam sterf in die stof -- |
| Afrikaans 1983 | Al word sy wortels oud in die aarde en al gaan sy stam dood in die grond, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al word sy wortel oud in die grond, en al gaan sy stomp dood in die grond, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy wortels in die grond word oud, dit lyk of hulle droog en dood is, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is dalk so dat die boom se wortels al baie oud is. Dit kan ook wees dat die stomp al in die grond begin vrot het. |