Job 14:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is hoop op 'n boom, as dit afgekap word, dat dit weer sal uitspruit, en dat sy sagte tak nie sal ophou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Selfs ’n boom het hoop. As dit afgekap is, sal dit weer groei en nuwe takke uitspruit.
Afrikaans 1933/1953 Want vir 'n boom is daar verwagting: as dit afgekap word, loop dit weer uit en sy loot ontbreek nie.
Afrikaans 1983 Vir 'n boom is daar nog hoop; al is dit afgekap, kan dit weer uitloop, en sy lote sal aanhou groei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, vir 'n boom is daar hoop: As hy afgekap word, loop hy weer uit, sy jong lote hou nie op uitspruit nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand 'n boom afgekap het, dan kan 'n mens hoop dat die boom weer sal groei en nie sal doodgaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As ’n boom afgekap word, is die kans goed dat daar weer nuwe lote en takke uit die stomp sal groei.