Job 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terwyl sy dae vasgestel is, die getal van sy maande by jou is, het jy sy grense vasgestel waaroor hy nie kan verbygaan nie;
Afrikaans (NLV) 2011 U het besluit oor die lengte van ons lewe. U bepaal hoeveel maande ons sal leef, en nie ’n minuut langer nie.
Afrikaans 1933/1953 As dan sy dae vasgestel is, die getal van sy maande by U is, U vir hom grense gestel het waar hy nie oor kan gaan nie,
Afrikaans 1983 “Die mens se dae is vasgestel, U het die getal van sy jare bepaal, U het dit neergelê, en hy kan dit nie oorskry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As sy lewensdae dan vasgestel is, die getal van sy maande by U vasstaan; as U sy grens bepaal het wat hy nie kan oorskry nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy tyd om te lewe, is kort, net U weet hoe lank hy sal lewe. U het besluit hoe lank hy sal lewe, en hy sal nie langer lewe as daardie tyd nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het besluit hoe lank ’n mens moet leef. U weet hoeveel maande ons het om te lewe. U sê waar die grens van ons lewens is en ons kry nie ’n minuut langer nie.