Job 14:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kan 'n rein ding uit 'n onreine bring? nie een nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie kan reinheid skep in iemand wat onrein gebore is? Niemand nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, kon maar 'n reine voortkom uit 'n onreine -- nie een nie! |
| Afrikaans 1983 | Wie kan rein uit onrein laat voortkom? Niemand nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie kan iets reins uit iets onreins laat voortkom? Niemand nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n mens onrein is, dan is hy onrein, niemand kan dit verander nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand kan iets wat skoon en sonder vlekke is, laat kom uit iets wat vuil is nie. |