Job 14:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En open jy jou oë oor so iemand en bring jy my in die gereg met jou?
Afrikaans (NLV) 2011 Moet U so ’n brose wese in die oog hou en verantwoording van my eis?
Afrikaans 1933/1953 En oor so een maak U die oë oop, en U bring my voor u gereg.
Afrikaans 1983 Dit is so 'n mens vir wie U in die oog hou, vir wie U in 'n regsgeding met U wil betrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, op so een hou U u oë gerig, hom betrek U in 'n regsaak met U.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U kyk na so 'n mens, U wil so 'n mens voor die hof bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is so ’n brose mens wat U dophou. U het my voor U gedaag om met my af te reken.