Job 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U oorwin hom vir ewig, en hy gaan verby; U verander sy aangesig en laat hom weg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U oorweldig hulle altyd, en hulle verdwyn van die toneel. U verander hulle voorkoms en stuur hulle weg. |
| Afrikaans 1933/1953 | U oorweldig hom vir ewig, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg. |
| Afrikaans 1983 | U oorweldig hom vir altyd en hy verdwyn, hy kom te sterwe, U neem hom weg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U oorweldig hom vir altyd, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U vat die mens weg vir altyd, en hy gaan, hy lyk nie meer soos hy gelyk het nie, U stuur hom weg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U oorweldig mense en dan verdwyn hulle heeltemal van die toneel af. U verander hulle voorkoms en stuur hulle weg. |