Job 14:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En waarlik, die berg wat val, word tot niet, en die rots word uit sy plek verwyder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar soos berge tuimel en verkrummel, en ’n rots van sy plek val, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar soos 'n berg stukkend val as dit neerstort, en 'n rots versit word uit sy plek; |
| Afrikaans 1983 | Maar soos 'n berg in stukke breek en 'n rots uit sy plek losgeruk word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar 'n berg stort ineen en verkrummel, 'n rots verskuif uit sy plek; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nee, berge val en hulle breek stukkend, rotse gaan weg uit hulle plek, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Berge breek soms in stukke en verbrokkel. Rotse verskuif ook baiekeer wanneer hulle afrol. |