Job 14:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My oortreding is in 'n sak verseël, en jy werk my ongeregtigheid toe.
Afrikaans (NLV) 2011 My sondes sal verseël wees in ’n sak en U sal my oortredings bedek.
Afrikaans 1933/1953 My oortreding is verseël in 'n bondeltjie, en U sluit my ongeregtigheid weg.
Afrikaans 1983 Dan sou U my oortreding in 'n sak verseël en my sonde toemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verseël in 'n sak sou my oortreding wees; U sou my sondeskuld toepleister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U sal vergeet dat ek opstandig was, U sal maak of U nie weet dat ek verkeerd gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U sou die verkeerde dinge wat ek gedoen het, in ’n sak sit. Daarna sou U die sak met al die verkeerde goed toebind.