Job 14:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want nou tel U my voetstappe; waak U nie oor my sonde nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal U my voetstappe tel, in plaas daarvan om te kyk vir my sondes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want nou tel U my voetstappe. Let U nie op my sonde nie? |
| Afrikaans 1983 | Dan sou U elke tree tel wat ek gee, maar nie ag gee op my sonde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alhoewel U nou my treë tel, sou U nie my sonde dophou nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, dan sal U kyk hoe ek lewe, maar U sal nie my sonde onthou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sou U my fyn dopgehou het, maar nie om te kyk waar en wat ek verkeerd doen nie. |