Job 14:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal roep, en Ek sal jou antwoord; jy sal begeer na die werk van jou hande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U sal roep en ek sal antwoord. U sal verlang na my, u handewerk. |
| Afrikaans 1933/1953 | U sou roep, en ek sou U antwoord, na die maaksel van u hande sou U verlang. |
| Afrikaans 1983 | Dan sou U my roep en ek U antwoord en sou U graag weer die maaksel van u hande wou sien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U sou roep en ek, ek sou U antwoord; na u handewerk sou U verlang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U sal roep, en ek sal antwoord. U sal graag vir my weer wil sien, vir my wat U gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sou U na my roep en ek sou U antwoord. U sou weer verlang na my, ek vir wie U gemaak het. |