Job 14:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So gaan die mens gaan lê en staan nie op nie; totdat die hemel daar nie meer is nie, sal hulle nie wakker word en uit hul slaap opstaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 so gaan lê die mens wanneer hy sterf en kom nie weer regop nie. Tot die hemele ophou bestaan, sal hulle nie weer wakker word of uit hulle slaap gewek word nie.
Afrikaans 1933/1953 so lê die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie.
Afrikaans 1983 so ontslaap die mens en staan nie weer op nie; totdat die hemel nie meer daar is nie, sal hy nie wakker skrik nie, nie weer wakker gemaak word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) so gaan lê 'n mens en staan nie weer op nie. Tot die hemel nie meer daar is nie, word hulle nie wakker nie, word hulle nie wakker gemaak uit hulle slaap nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So sterf 'n mens en hy lewe nie weer nie, hy word nie weer wakker nie, niemand sal hom wakker maak nie, so lank soos wat die hemel daar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met mense gaan dit net so. Hulle gaan lê en staan net nooit weer op nie. Solank daar nog ’n hemel is, sal hulle nie weer wakker word nie. Hulle sal nie weer uit hulle slaap uit opstaan nie.”