Job 14:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos die waters van die see wegraak en die vloed vergaan en opdroog; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos water verdamp uit ’n meer, en ’n rivier verdwyn in droogte, |
| Afrikaans 1933/1953 | Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die rivier droog uit en lê droog -- |
| Afrikaans 1983 | Soos water uit die see verdamp, en 'n rivier opdroog, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Water verdwyn uit 'n see, en 'n rivier droog op en lê uitgedor; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Water raak weg uit die see, en 'n rivier word droog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Water verdamp uit ’n meer. In droogtetye droog riviere op. |