Job 14:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die mens sterf en verdwaal; ja, die mens gee die blaas op, en waar is hy? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar wanneer mense sterf, verloor hulle alle krag. Hulle blaas hulle asem uit, en waar is hulle dan? |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar 'n man sterwe en is magteloos; ja, 'n mens blaas die asem uit en -- waar is hy? |
| Afrikaans 1983 | Maar die mens sterf en verdwyn, hy blaas sy laaste asem uit, en waar is hy? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar 'n man sterf en is magteloos; 'n mens kom om – en waar is hy dan? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar 'n mens word swak, hy sterf en hy is nie meer daar nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As mense doodgaan, verloor hulle al hulle krag. As die mens sy laaste asem uitblaas, is dit verby. Waar is hulle dan? |