Job 14:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die man wat uit 'n vrou gebore is, is van min dae en vol benoudheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoe broos is die mens! Hoe kort is sy lewe! Hoe vol moeite! |
| Afrikaans 1933/1953 | Die mens uit 'n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus. |
| Afrikaans 1983 | “Die mens, uit 'n vrou gebore, se lewe is kort en vol onrus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ 'n Mens, gebore uit 'n vrou, se lewensdae is van korte duur en vol onrus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens, die kind van 'n vrou, lewe nie lank nie, en dit gaan nooit heeltemal goed met hom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het nog verder gepraat en gesê: “’n Mens se lewe is kort en vol probleme. |