Job 13:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal julle sy persoon aanvaar? sal julle vir God stry?
Afrikaans (NLV) 2011 Is julle partydig vir Hom? Wil julle God se saak verdedig?
Afrikaans 1933/1953 Wil julle vir Hom partydig wees? Of wil julle vir God pleit?
Afrikaans 1983 Wil julle vir Hom partydig wees? Wil julle God se saak verdedig?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wil julle partydig wees vir Hom, of namens God 'n regstryd voer?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle kan nie sê dat God reg is en dat ek nie reg is nie, julle kan nie vír Hom wees en téén my wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is veronderstel om onpartydig te wees, maar ek sien julle kies God se kant van die saak. Julle verdedig sy standpunt.