Job 13:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor nou my redenasie, en luister na die smekinge van my lippe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister na my klag. Gee aandag aan my betoog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor tog na my verantwoording, en luister na die aanvalle van my lippe. |
| Afrikaans 1983 | “Luister na my kant van die saak, neem my argumente in ag: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister asseblief na my pleidooi; op die aanklag van my lippe moet julle ag slaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet asseblief luister na wat ek sê, julle moet probeer verstaan wat ek wil sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister net ’n slag wat ek te sê het. Hoor ’n bietjie my kant van die saak. |