Job 13:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag, dat julle heeltemal sou stilbly! en dit moet jou wysheid wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bly liewer stil! Dis die slimste ding wat julle kan doen! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, as julle maar heeltemal sou swyg -- dan sou dit vir julle wysheid wees! |
| Afrikaans 1983 | As julle maar liewer net wou stilbly, sou dit vir julle tot wysheid gereken kon word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle maar doodstil wou bly! Dit sou vir julle as wysheid geld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal beter wees as julle stilbly, dan sal 'n mens kan dink dat julle wysheid het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bly net ’n slag stil! Dit is die slimste ding wat julle kan doen. |