Job 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle is leuensvervalsers, julle is almal genees HERE van geen waarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle beswadder my met leuens. Julle is niks anders as kwaksalwers nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle pleister met leuens, kwaksalwers is julle almal. |
| Afrikaans 1983 | Julle stapel die een leuen op die ander, julle is kwaksalwers, julle almal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle is egter mense wat met leuens pleister, kwaksalwers, julle almal! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want júlle hou aan om leuens te vertel, nie een van julle kan dit beter laat gaan met my nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle weet nie veel nie en smeer dit met ’n spul leuens toe. Julle is ’n spul nikswerd dokters wat ’n mens nie regtig kan help nie. |