Job 13:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sou sekerlik met die Almagtige praat, en ek begeer om met God te redeneer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe wens ek dat ek reguit met die Almagtige kon praat! Ek wil my saak self aan God gaan stel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar,k sal met die Almagtige spreek, en ek verlang om te pleit by God. |
| Afrikaans 1983 | Maar ek wil eintlik met die Almagtige praat, ek wil my saak aan God stel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar ek, met die Almagtige wil ek praat; die saak wil ek graag met God beredeneer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek wil praat met die Almagtige, ek wil hê dat God moet hoor wat ek vir Hom wil sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wens darem dat ek self met God kan praat, al is Hy so vreeslik magtig. Ek sal bitter graag vir Hom wil sê hoe ek oor dinge voel. |