Job 13:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy verteer soos 'n vrot ding, soos 'n kleed wat deur mot geëet word.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek droog weg soos hout wat verrot, soos ’n motgevrete kleed.”
Afrikaans 1933/1953 en d¡t iemand wat verval soos hout wat weggevreet is, soos 'n kleed wat die mot verteer.
Afrikaans 1983 “En dít 'n mens wat vergaan soos iets wat verrot, soos 'n stuk klere wat deur motte gevreet is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En so iemand, hy vergaan soos iets wat verrot, soos 'n kledingstuk wat die motte vreet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is 'n mens wat sal sterf en sal verdwyn soos 'n ding wat vrot word, soos klere wanneer die motte dit vreet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En dit terwyl ek besig is om te vergaan, soos iets wat wegvrot. Ek is soos ’n stuk klere wat deur motte gevreet word.”