Job 13:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U sit ook my voete in die stokke en kyk nou na al my paaie; jy sit 'n afdruk op die hakke van my voete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U sit my voete in ’n blok. U let op al my paaie en volg al my spore. |
| Afrikaans 1933/1953 | en dat U my voete in die blok sit en al my paaie bewaak? U trek vir U 'n streep om die sole van my voete; |
| Afrikaans 1983 | U bind 'n blok aan my voete, U hou elke voetstap van my dop, U merk my, waar ek ook al gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U sit my voete in die blok; U hou al my bewegings dop; U plaas u merk op my voetsole. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is soos wanneer U my voete in 'n blok sit, dit is soos wanneer U kyk na elke tree wat ek gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het my voete in boeie gesit. U hou elke tree dop wat ek gee. U volg selfs my voetspore. |