Job 13:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want U skryf bitter dinge teen my en laat my die ongeregtighede van my jeug in besit neem.
Afrikaans (NLV) 2011 U het bittere aanklagte teen my gelê. U skryf al die sondes op vanaf my jeug.
Afrikaans 1933/1953 dat U bitter dinge oor my beskik en my die ongeregtighede van my jeug laat erwe,
Afrikaans 1983 dat U so 'n bitter lyding vir my beskik en my laat boet vir die sondes van my jeug?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, bitter dinge teken U teen my aan; die sondeskuld van my jeug maak U my erfdeel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom laat U my so baie swaar kry, hoekom onthou U nog die sondes wat ek gedoen het toe ek jonk was?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die goed waarvan U my beskuldig, laat ’n bitter smaak in my mond. U gaan krap selfs in die dinge wat ek in my jeug verkeerd gedoen het en gooi my dit voor die kop.