Job 13:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal jy 'n blaar breek wat heen en weer gedryf word? en sal jy die droë stoppels agtervolg? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sou U ’n windverwaaide blaar skrik maak, of jaag agter ’n grasstoppel aan? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wil U 'n verwaaide blaar skrik aanja en die droë stoppel agtervolg, |
| Afrikaans 1983 | Wil U 'n verwaaide blaar skrikmaak, 'n droë stoppel agtervolg |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal U 'n windverwaaide blaar verskrik, en 'n droë strooihalm agternasit? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is soos 'n blaar wat afgewaai het van 'n boom, ek is soos droë kaf. Hoekom wil U my bangmaak en hoekom wil U my volg en jaag? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wil U my probeer afskrik? Sal U ’n blaar probeer bangmaak? Ek is niks meer as ’n blaar wat in die wind rondwaai nie. Sal U ’n grashalm agtervolg? Ek is niks meer as ’n grashalm nie. |