Job 13:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom verberg jy jou aangesig en hou jy my vas vir jou vyand?
Afrikaans (NLV) 2011 Waarom draai U weg van my? Waarom beskou U my as u vyand?
Afrikaans 1933/1953 Waarom verberg U u aangesig en hou my vir 'n vyand van U?
Afrikaans 1983 Waarom vermy U my en beskou U my as u vyand?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom verberg U u gesig en beskou U my as 'n vyand van U?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom kyk U weg, hoekom dink U dat ek u vyand is?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoekom steur U U nie aan my nie? Hoekom maak U asof ek u vyand is?