Job 13:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoeveel is my ongeregtighede en sondes? maak my my oortreding en my sonde ken.
Afrikaans (NLV) 2011 Sê vir my wat ek verkeerd gedoen het. Wys my my opstand en my sonde.
Afrikaans 1933/1953 Hoeveel is my ongeregtighede en sondes; maak my my oortreding en sonde bekend.
Afrikaans 1983 Hoeveel misdade en sondes het ek begaan? Wys my wat my oortredings en my sondes is!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoeveel sondeskuld en sondes het ek? My oortreding en my sonde, maak dit aan my bekend!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sê vir my, hoe baie is my sondes? Sê vir my wat het ek verkeerd gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het ek baie goed verkeerd gedoen? Wys my alles wat nie reg is nie of waar ek oortree het.