Job 13:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Roep jou dan, en ek sal antwoord; of laat my spreek en antwoord my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ontbied my nou, en ek sal antwoord! Of laat my eerste praat sodat U kan antwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Klaag dan maar aan, en,k sal antwoord; of ek sal spreek, en gee U my antwoord. |
| Afrikaans 1983 | “Roep my, en ek sal antwoord, of anders, laat ék praat en antwoord Ú my: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Roep maar! Ek sal myself verdedig. Of, ek sal praat, en antwoord U my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan kan U my roep, en ek sal antwoord. Of ek sal eerste praat, dan kan U my antwoord. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vra maar wat U wil weet en ek sal antwoord. As U dit anders wil hê, sal ek eerste praat en U kan antwoord. |