Job 13:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Trek u hand ver van my af, en laat u vrees my nie verskrik nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Vat net u hand weg van my en moet my nie verskrik met u ontsagwekkende teenwoordigheid nie.
Afrikaans 1933/1953 trek u hand weg van my af, en laat die skrik vir U my nie beangstig nie.
Afrikaans 1983 neem u straf van my af weg en moenie dat die skrik vir U my oorval nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U hand, hou dit ver van my, en u verskrikking, laat dit my nie ontstel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moenie my nog straf nie en U moenie vir my bangmaak vir U nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eerstens vra ek dat U my nie meer so swaar sal laat ly nie. Tweedens, moenie dat u geweldige teenwoordigheid my so bangmaak nie.