Job 13:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie net twee dinge aan my doen nie: dan sal ek my nie vir U verberg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 O God! Daar is twee dinge wat ek van U wil smeek, dan sal ek voor U kan staan.
Afrikaans 1933/1953 Moet my net twee dinge nie aandoen nie, dan sal ek my vir u aangesig nie verberg nie:
Afrikaans 1983 U, my God, moet net twee dinge vir my doen, dan sal ek nie vir U wegkruip nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Net twee dinge moet U my nie aandoen nie, dan sal ek vir u teenwoordigheid nie wegkruip nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “O God, U moet twee dinge nie aan my doen nie, dan sal ek nie probeer om weg te kruip vir U nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het vir die Here gesê: “Daar is twee dinge wat ek wil vra wat U vir my moet doen. As U dit doen, hoef ek nie meer vir U weg te kruip nie.