Job 13:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat julle weet, dit weet ek ook: Ek is nie minderwaardig teenoor julle nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek weet net soveel as julle. Julle is niks beter as ek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat julle weet, weet ek ook: ek staan nie vir julle terug nie. |
| Afrikaans 1983 | Wat julle weet, weet ek ook, ek staan nie vir julle terug nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat julle weet, weet ek ook; ek staan nie vir julle terug nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet ook die dinge wat julle weet, ek is so slim soos julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet net soveel as wat julle weet. Julle moenie dink julle is beter as ek nie. |