Job 13:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie is dit wat met my sal pleit? want nou, as ek my tong hou, sal ek die gees gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie kan hieroor met my stry? As iemand my verkeerd bewys, sal ek swyg en sterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie durf my dan bestry? Ja, dan sou ek swyg en sterwe. |
| Afrikaans 1983 | As iemand 'n saak teen my het, sou ek swyg en sterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie is die een wat geldige argumente teen my kan aanvoer? Want dan sou ek swyg en omkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As daar iemand is wat my kan beskuldig, dan sal ek stilbly, ek sal weet my lewe is verby.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek dink nie daar is iemand wat hieroor met my kan stry nie. As ek verkeerd bewys word, sal ek tot die dag dat ek doodgaan my mond hou.” |