Job 13:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk nou, ek het my saak beveel; Ek weet dat ek geregverdig sal word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het my saak voorberei. Ek sal my onskuld bewys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk tog, ek dra die regsaak voor; ek weet dat,k reg sal hê. |
| Afrikaans 1983 | Kyk, ek het my regsaak voorberei, ek weet dat ek reg het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk tog, ek het die saak uiteengesit; ek weet dat ek die reg aan my kant het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ek het gereedgemaak om voor die Regter te staan, ek weet dat Hy sal sê ek is onskuldig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het my feite mooi agtermekaar. Dit sal gou duidelik wees dat ek onskuldig is. |