Job 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor noukeurig na my woord en my verklaring met julle ore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister goed na wat ek nou gaan sê, en neem dit ter harte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Luister goed na my rede en gee gehoor aan my verklaring. |
| Afrikaans 1983 | Luister goed na my woorde, neem ter harte wat ek te sê het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister aandagtig na my woorde, laat my uiteensetting in julle ore klink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet goed luister na wat ek praat, julle moet probeer verstaan wat ek sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het gesê: “Luister mooi wat ek nou gaan sê. |