Job 13:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal ook vir my tot heil wees, want 'n geveinsde sal nie voor hom kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar dít is wat my sal red: dat ek nie Godloos is nie. As ek so was, sou ek nie kon kom in sy teenwoordigheid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook is dit my tot heil dat 'n goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit kan selfs my redding wees, want geen godlose durf voor Hom kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selfs dit sal vir my bevryding bied, want die godloses kom nie in sy teenwoordigheid nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miskien sal dit my help, want 'n mens wat nie vir God wil dien nie, sal nie voor Hom kan kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat my redding behoort te wees is dat slegte mense dit nie sal waag om na Hom toe te kom nie. Ek is nie soos hulle nie, ek is gehoorsaam.” |